Laerskool Witpoort
Laerskool Witpoort
Waar elke kind 'n naam het!
Laerskool Witppoort is uniek! In hierdie landelike skool binne die stadsopvangsgebied het elke kind nog 'n naam en vind jy Christelike waardes, goeie dissipline, uitsoek-onderwysers en 'n BUS. Kortom is Laerskool Witpoort die skool waar elke kind 'n naam het.
Ons gun elke kind die geleentheid om sy / haar volle potensiaal te bereik binne 'n Christelike raamwerk.
Individuele aandag
Rekenaarklasse
Busroetes
Ons mik hoog!
082 452 4709
011 964 1241
011 964 1251
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.












